wesnoth-cvs-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po


From: ott
Subject: [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
Date: Sun, 18 Sep 2005 02:15:57 -0400

CVSROOT:        /cvsroot/wesnoth
Module name:    wesnoth
Branch:         
Changes by:     ott <address@hidden>    05/09/18 06:15:57

Modified files:
        po/wesnoth     : af.po 

Log message:
        update Afrikaans translation

CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.50&tr2=1.51&r1=text&r2=text

Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.50 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.51
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.50       Thu Sep 15 15:15:16 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po    Sun Sep 18 06:15:56 2005
@@ -5649,6 +5649,13 @@
 "to deal more damage in combat, though this only applies to units of lower "
 "level."
 msgstr ""
+"Drake is 'n ou ras, wys genoeg om aan hulle eie natuurlike leiers gehoor te "
+"gee. Diegene wat 'fakkels' genoem word deur hulle vyande is die drake wat "
+"daarna strewe om sulke leiers te wees, in vrede en in oorlog.\n"
+"\n"
+"Spesiale Notas: die leierskap van 'n 'Fakkel' stel goedgesinde eenhede langs "
+"hulle om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter net vir eenhede "
+"op 'n laer vlak."
 
 #: data/units/Drake_Gladiator.cfg:3
 msgid "Drake Gladiator"
@@ -5663,6 +5670,13 @@
 "maces which complement their already impressive array. Their intense focus "
 "on their weapons comes at the slight expense of their defensive abilities."
 msgstr ""
+"Die Swaardvegter het 'n heeltemal ander paadjie begin loop as die Slashers. "
+"Eerder as om opleiding te beklemtoon, het hulle gekies om hulle op wapenkuns "
+"toe te spits. Hulle is die smede van die Drake-samelewing en gevolglik het "
+"hulle die beste wapens - die skerpste lemme en spiese en dan is daar die "
+"staf wat hulle reeds indrukwekkende versameling voltooi. Hulle intense fokus "
+"op wapens veroorsaak dat hulle so 'n bietjie daarvoor inboet in terme van "
+"verdedigingsvermoëns."
 
 #: data/units/Drake_Glider.cfg:3
 msgid "Drake Glider"
@@ -5677,6 +5691,13 @@
 "submission. The best gliders can look forward to being accepted into the "
 "ranks of the high flying Sky Drakes."
 msgstr ""
+"Drake Swewers se harnasse is so lig as moontlik sodat hulle vinnig van hulle "
+"vyande kan ontsnap wanneer hulle hul grotte verlaat. Hierdie Drake is "
+"bekwame vegters en besit ook die interne vuur wat hul rasgenote het. Swewers "
+"kan ook hul spoed doeltreffend gebruik om met 'n harde slag in hulle "
+"teenstanders vas te vlieg en tot oorgawe te dwing. Die beste swewers het ook "
+"die vooruitsig om by die geledere van die Lugdrake, wat so hoog vlieg, aan "
+"te sluit."
 
 #: data/units/Drake_Glider.cfg:23 data/units/Drake_Hurricane.cfg:27
 #: data/units/Drake_Sky.cfg:28
@@ -5693,6 +5714,9 @@
 "those drakes which are gifted with flight. Soaring high in the air, they can "
 "see past most defensive cover and spit fire at their foes with impunity."
 msgstr ""
+"Die Orkaandrake is meesters van die lugruim en is die elite onder die drake "
+"wat kan vlieg. Hulle styg hoog bo bykans alle verdediging uit en spoeg "
+"ongestraf vuur op hulle vyande."
 
 #: data/units/Drake_Inferno.cfg:3
 msgid "Inferno Drake"
@@ -5706,6 +5730,11 @@
 "shining, flame-colored armor is a mark of their proud and powerful caste, "
 "the ideal to which their brethren aspire."
 msgstr ""
+"Die vlieënde skepsels wat as Helsebranderdrake bekend staan is die meesters "
+"van die vuur wat hulle inasem en is net so goed soos hulle voorgangers in "
+"die gebruik daarvan. Hierdie natuurlike vermoë maak dat hulle bykans immuun "
+"is teen vuuraanvalle. Hulle blink vlamkleurige harnas is 'n toonbeeld van "
+"die trots van hul stand, die ideaal waarna hulle broeders strewe."
 
 #: data/units/Drake_Sky.cfg:3
 msgid "Sky Drake"
@@ -5717,6 +5746,10 @@
 "breath as weapons these drakes are the bane of many. They can swiftly swoop "
 "down on prey, and are usually long gone before anyone can stop them."
 msgstr ""
+"Lugdrake is werklik die konings van die hemelruim. Deur hulle momentum en "
+"vuurasem as wapens te gebruik is hierdie drake vele se ondergang. Hulle kan "
+"vinnig op hulle slagoffers afduik en verdwyn gewoonlik voordat enigeen hulle "
+"kan keer."
 
 #: data/units/Drake_Slasher.cfg:4
 msgid "Drake Slasher"
@@ -5730,6 +5763,12 @@
 "boar. Their training has also enhanced their stamina and defensive skills, "
 "which is a major advantage over their close cousins the Gladiators."
 msgstr ""
+"Slashers is botsers wat gekies het om die gebruik van 'n Hellebaard te "
+"bemeester eerder as om 'n swaard of spies te dra. Hulle grootte laat hulle "
+"toe om 'n wapen te gebruik wat by hul groot lywe pas, groot genoeg om 'n "
+"perd in te ryg soos 'n mens met 'n vark sal maak. Hulle opleiding het ook "
+"hulle stamina en verdedigingsvermoëns verbeter, wat 'n groot voordeel is wat 
"
+"hulle oor hulle neefs die Gladiators het."
 
 #: data/units/Drake_Slasher.cfg:25 data/units/Drake_Slasher.cfg:43
 #: data/units/Drake_Warden.cfg:26 data/units/Drake_Warden.cfg:44
@@ -5755,6 +5794,11 @@
 "on this earth would dare stand against them. The Wardens' weapon of choice "
 "is the halberd, which they use to great effect."
 msgstr ""
+"Die Bewaarders verteenwoordig die toppunt van die botser stand en word "
+"gekies uit die geledere van die mees bekwame Slashers. Hulle het hul mag "
+"sodanig gevorm dat bitter min krygers op hierdie aarde dit sal durf om hulle "
+"teen te staan. Die Bewaarders se wapen van keuse is die hellebaard, wat "
+"hulle baie doeltreffend gebruik."
 
 #: data/units/Drake_Warrior.cfg:4
 msgid "Drake Warrior"
@@ -5766,6 +5810,10 @@
 "skills of their ancestors. The great strength of their kind allows them to "
 "strike withering blows, and to withstand punishment in equal measure."
 msgstr ""
+"Drakekrygers gebruik hulle swaarde met groot vernuf en besit ook die "
+"vaardigheid van hulle voorouers om vuur te kan spoeg. Die groot krag van "
+"hulle soort stel hulle in staat om vernietigende houe te plant en om houe "
+"net so goed te kan vat ook."
 
 #: data/units/Draug.cfg:3
 msgid "Draug"
@@ -5780,6 +5828,12 @@
 "bought only by strength of arms. The memory of their enemy, and the purpose "
 "of their struggle have long faded into oblivion."
 msgstr ""
+"Die Draug, oorblyfsels van wat eens legendariese krygers was, boesem vrees "
+"by almal wat hul teenstaan in. Hulle word nie deur boosheid gedryf nie maar "
+"is verewig verbind tot die droom van onlewe en hul wandel deur al die "
+"grootse veldslae in hul herinneringe en veg desperaat om weer vry te wees, "
+"vir 'n vrede wat slegs met die mag van wapens gekoop kan word. Hulle "
+"herrinneringe van hul vyand of die rede vir hul stryd het lankal vervaag."
 
 #: data/units/Draug.cfg:37 data/units/Dwarvish_Fighter.cfg:22
 #: data/units/Revenant.cfg:36 data/units/Skeleton.cfg:37
@@ -5799,6 +5853,12 @@
 "immortality will have to provide consolation for what he has lost in his "
 "quest to achieve them."
 msgstr ""
+"Ten einde laaste het Ha'atel die hoogste prys betaal vir die duistere kunste "
+"waarin hy gedelwe het en self die onlewe binne gegaan. Op die kruin van sy "
+"mag het hy 'n lich geword, 'n lewende toonbeeld van verskrikking. Vir hom is "
+"daar sonder enige twyfel nie meer omdraaikans en sal sy mag en "
+"onsterflikheid as vertroosting moet dien vir dit wat hy verloor het in sy "
+"strewe om dit te verkry."
 
 #: data/units/Duelist.cfg:3
 msgid "Duelist"




reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]